Modulekode | JKG 200 |
Kwalifikasie | Voorgraads |
Fakulteit | Fakulteit Opvoedkunde |
Module-inhoud | Geskiedenis van kunsopvoeding soos bepaal in die Kurrikulum en Assesseringsbeleidverklaring (KABV) word ondersoek. Klem word op Europese en Suid Afrikaanse kunsbewegings geplaas. Belangrike kunstenaars en kunswerke van hierdie tydperke word binne konteks beklemtoon en bespreek. Evaluerings en besprekings vind plaas, sowel as die interpretering en analise van kunswerke. |
Modulekrediete | 12.00 |
Programme | |
Voorvereistes | Geen voorvereistes. |
Kontaktyd | 2 lesings per week |
Onderrigtaal | Aparte klasse vir Engels en Afrikaans |
Akademiese organisasie | Geesteswetenskaplike Opvoedkun |
Aanbiedingstydperk | Jaar |
Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App